Bloedoffer vir Lilith
  Bloedoffer vir Lilith
Titolo Bloedoffer vir Lilith
AutoreHugo Le Roux
Prezzo€ 5,21
EditoreHugo le Roux
LinguaTesto in
FormatoDRMFREE

Descrizione
Bobaasspeurder Hugo Le Roux is op die gewelddadige spoor van Sataniste. Speur-spanning uit die boonste rake. Die koeël tref die man in die linkeroog en tol hom in die rondte. Hy slaan agteroor en val deur die glasdeure van die vertoonkas sodat die ornament in ‘n veelkleurige reën oor sy bebloede gesig stort… Met een vinnige beweging word die hoenderhaan onthoof sodat die bloed in ‘n dik, rooi straal oor die liggame spuit…