Meer as moord
  Meer as moord
Titolo Meer as moord
AutoreHugo Le Roux
Prezzo€ 5,21
EditoreHugo le Roux
LinguaTesto in
FormatoDRMFREE

Descrizione
“Ons het met ’n fanatikus te doen. Iemand wat jou uitspraak ter harte geneem het en volgens sy eie oortuiging en vertolking gaan optree het**.** Soms, Pastoor kan die bose ook in die kleed van ‘n bekeerde in ‘n kerk beweeg. Daar is mense wat boos op hierdie aarde aankom. Jy kan hom of haar nie verander nie. Dis slegte saad wat net bose vrugte kan voortbring…”