Kamerling - moord op die drumpel
  Kamerling - moord op die drumpel
Titolo Kamerling - moord op die drumpel
AutoreHugo Le Roux
Prezzo€ 5,21
EditoreHugo le Roux
LinguaTesto in
FormatoDRMFREE

Descrizione
Toe Kamerling haar gewese man by Lourens Stegmann se partytjie sien opdaag, weet sy onmiddellik dat álles in haar rustige bestaan van daardie oomblik af ingrypend gaan verander… Só begin hierdie hoogspanningsroman oor die gewese geheime agent Kamerling. Van meet af word die leser in ‘n situasie geplaas gelaai met intrigue en dreiging. Teen haar sin word Kamerling weer in die skemerwêreld van internasionale politieke en misdaadkartelle betrek. Dis ‘n wêreld waar niemand vertrou word nie en waar ‘n lewe nie opweeg teen die skatte waarom daar gewedywer word nie. In die bose spel bevind Kamerling haar dikwels vrou-alleen. Le Roux hou jou belangstelling enduit met die snelbewegende verhaal.